Messenger

Messenger

Enige tyd saam: stuur makliker boodskappe, videoklets en kry die groep byeen.

Inligting Oor Die App


229.1.0.17.118
Android Varies with device
Everyone
1,000,000,000+
Get Messenger for Free on Google Play
4.1 (81.9%) 64,181,000 Stemme

App Beskrywing


Enige tyd saam: stuur makliker boodskappe, videoklets en kry die groep byeen.

* STUUR ’N BOODSKAP – Jy hoef nie foonnommers uit te ruil nie, stuur bloot ’n boodskap. Dis moeiteloos op alle toestelle.
* MAAK SKERP SKYNSEL MINDER MET DONKER MODUS. Donker modus is ’n vleiende, nuwe voorkoms wat dit vir jou oë makliker maak, deur die agtergrond van wit na swart te verander.
* WYS JOU REAKSIE – Voeg ’n snaakse plakker by, stuur ’n dansende GIF en gebruik emojis om jouself beter uit te druk.
* DEEL FOTO’S EN VIDEO’S – Lê die oomblik vas met die Messenger-kamera, voeg ’n filter by of krabbel, stuur dit dan aan vriende of deel dit na Stories.
* KRY DIE GROEP BYMEKAAR – Maak planne om bymekaar te kom met meningspeilings, deel jou ligging, verdeel die rekening en meer.
* SLUIT BY ’N OPROEP OF VIDEOKLETS AAN – Kuier enige plek, enige tyd saam deur by ’n oproep of ’n groepvideoklets** aan te sluit – filters opsioneel :) **Oproep is gratis oor Wi-Fi, maar andersins geld standaarddatakoste.
* STUUR ’N STEMBOODSKAP – As ’n boodskap nie genoeg is nie, druk Neem op en stuur ’n stemboodskap, sing of skree dit hardop.
* STUUR MAKLIK EN VEILIG GELD (slegs binne VS, VK en Frankryk) – Stuur en ontvang geld vanaf vriende in die toepassing deur jou debietkaart of PayPal-rekening* by te voeg. *PayPal is slegs in die VS beskikbaar.
* DEEL JOU LIGGING – Stel ’n plek vir ’n vergadering voor of vertel jou vriende waar jy is deur jou ligging in net ’n paar tikke te deel.
* KLETS MET BESIGHEDE – Koppel maklik met jou gunstelingbesighede om besprekings te maak, kliëntediens te kry, winskopies te vind en meer.
* SPEEL SPELETJIES SAAM MET VRIENDE – Daag vriende uit, skuif op in die voorloperborde, en ontdek jou volgende speletjie-obsessie.
* BRING SMS IN MESSENGER IN – Jy hoef nie verskeie toepassings oop te maak om in aanraking te bly nie. Gebruik een toepassing vir SMS en Messenger.

Changelog / Wat Nuut Is


The brand new, redesigned Messenger app is now easier to use, simpler to navigate and more fun.
Messenger has been simplified into three tabs—People, Chat and Discover.
-Chat tab lets you quickly access all your messages.
-People tab helps you find friends, both new and old.
-Discover tab connects you to your favorite brands, find discounts, play games and more in explore.
Plus, new color gradients make your chat more colorful too!

Jy Hou Dalk Ook Van Hierdie Programme